Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Kuier

Apr 10 2025
Magazine
Always available
Always available

Kuier gee raad oor alles van ouerskap, geldsake, verhoudings en gesondheid tot mode, skoonheid, dekor en kos. Die tydskrif deel inspirerende stories oor mense in die gemeenskap en streef daarna om lesers op te hef en te bemagtig deur die klem te plaas op positiewe stories en suksesvolle rolmodelle. Die projekte is grootliks gemeenskapgebaseerd, met die visie om waarlik ’n verskil in lesers se lewens te maak.

Kuier

HALLO, KUIER-LESERS!

BOODSKAPPE

ONS LESERS vertel… • Op 17 het haar lewe handomkeer verander van sorgvrye tiener na een in ’n rolstoel, maar sy‘s sterker as ooit

SY VERLOSSINGS-WERK VIR JOU IS VOLBRING • Die hoop en belofte van Jesus se opstanding dien as bewys dat ons klippe ook weggerol kan word

Ons verlossing uit sy pyn • Paasfees is die belofte dat iets goeds uit die donkerste van tye kan kom

INVLOEDRYK OP ÁL DIE MANIERE WAT TEL • Hulle is vier uiteenlopende vroue, elk gevorm deur haar vreugdes, geluk, hartseer en struikelblokke. Sáám vorm dié vier bekende digitale skeppers ’n indrukwekkende prentjie van lewenslus, skoonheid, outspokenness en selfversekerdheid. Daar’s die “Glammy”, Lynn Forbes, sexy Semone Skosan, vibrant Avril Albetti, en bubbly Jessica Daniels, en altesaam is hulle meer as 2,5 miljoen aanlyn aanhangers sterk! Kuier gesels met dié viertal – toevallig ook almal ma’s van twee seuns – oor hul grootwordjare, passie, werk, uitdagings en natuurlik ook vrou-wees . . .

'HERE, MY KIND LÉÉF!' • Sy huil haar aan die slaap as sy in haar gedagtes sien hoe haar seuntjie bebloed en gebroke in die pad lê ná ’n taxi hom omgestamp het, vertel ’n Bolandse ma

DIE DAG TOE GOD GETROU GEBLY HET • Dié ouma moes sterk staan toe ’n doodgewone kuiertjie met haar kleindogter in ’n nagmerrie-voorval ontaard – een wat haar onwrikbare geloof tot die uiterste getoets het

'VAT MY SOOS EK IS, OF LOS MY' • Met ’n naam soos “Koos” verwag jy dalk ’n rugbyspelende bielie wat ’n skaap kan ronddra, en beslis nie ’n beeldskone vrou met lang, blink hare nie – al is dít wat hy eintlik nog altyd van binne was, en eindelik nou geword het . . .

DIÉ DROMER LAAT DINGE GEBEUR • Hou gerus hierdie spasie dop, want dié girl maak moves – en haar eerste rolprent is maar net die begin!

IMMERGROEN Lorcia • Ná meer as twee dekades in die vermaakbedryf bly sy ’n vars briesie met haar kop reg aangeskroef

'N SMULFEES VIR PAASFEES • Ons sit ál die Paaslekkertes voor, maar met ’n twist hier en daar vir ’n smulfees

BAADJIES, JASSE & TRUE • Wikkel jouself toe in dié stylvolle staatmakers wat nie net veeldoelig is nie, maar ook maklik ingespan kan word vir uitgaan in die dag of nag. Kyk uit vir prettige patrone en klassieke luiperdmotiewe wat nou hoogmode is

BALSEM VIR JOU KROON • Begeer jy pragtige, gesonde hare? Dan is die antieke gebruik van haarolies dalk die antwoord

VERTEL VIR ANTIE VAL • Sukkel jy met persoonlike probleme? Hier is raad

VRA DR. JOLENE • Soek jy raad vir ’n mediese probleem?

DIE UNIVERSELE GESKENK VAN LEWE • Bloed ís lewe, en daar’s altyd ’n behoefte daaraan, veral in tye soos Paasfees wat dikwels met ’n bloedbad op ons paaie gepaardgaan

IS JÝ DALK DIE TOXIC EEN? • Dit het deesdae al amper ’n Olimpiese sport geword tussen sommige vroue om te bepaal wie se man nou eintlik sleg is – is jy dalk skuldig hieraan?

KLINK DÍT SOOS JY?

SÓ RUS JOU HELE WESE • Ontspanning gaan nie net daaroor dat jy genoeg slaap inkry nie – daar’s verskeie maniere om jou batterye te herlaai

VYF FINANSIËLE BLINDEKOLLE OM IN JOU 20'S EN 30'S TE VERMY • ’n Goeie geldplan en spaargewoontes kan jou finansiële vryheid in jou besigheid en persoonlike lewe gee

LUISTER MET JOU OË •...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans

Loading